BrowseAtWork.com:   [ UP ]   [Manage cookies]

Tuisblad

vanuit Wikipedia, die vrye ensiklopedie.

Spring na: navigasie, soek
Welkom by Wikipedia,
die vrye ensiklopedie.

Welkom by die Afrikaanse Wikipedia, waar 'n gemeenskap saam 'n ensiklopedie opbou. Sedert Desember 2001 het ons bydraers reeds 11 375 artikels geskep, maar nuwe bydraers is altyd welkom. Wat Wikipedia besonders maak is dat artikels gratis en vrylik beskikbaar is om te lees, redigeer en te versprei. Die inhoud van Wikipedia (en dus ook u bydraes) val onder die GNU/FDL-lisensie.

Wikipedia:Voorbladartikel
Voorbladartikel
Die ligging van Wes-Australië (rooi gekleur) in Australië

Wes-Australië is 'n Australiese deelstaat wat die hele westelike derde van die Australiese kontinent beslaan. Dit is die land se grootste staat, maar bevat met 2,1 miljoen inwoners slegs 10% van die totale bevolking. Hiervan is 85% in die suidwestelike hoek van die staat woonagagtig.

Perth is die hoofstad van Wes-Australië en is geleë op die staat se 12 889 km-lange kuslyn.

...lees verder

Nog voorbladartikels...

Wikipedia:Uitgesoekte herdenkings/Januarie
Hierdie dag in die geskiedenis

6 Januarie: Driekoningedag in Katolisisme

Samuel Morse


Ander gebeure in Januarie...

___
:Tuisblad
Aktueel
Wikipedia:Interessante brokkies
Het u geweet...

... dat 'n lid van die Britse koningshuis in Suid-Afrika gesterf het? Prins Christian Victor van Sleeswyk-Holstein het tydens die Anglo-Boereoorlog op 29 Oktober 1900 in Pretoria aan maagkoors gesterf.

... dat Winston Churchill 'n krygsgevangene in Suid-Afrika was? Tydens die Anglo-Boere Oorlog is hy in Natal deur boeremagte gevang. Op 12 Desember 1899 ontsnap hy uit die Staatsmodelschool waar hy aangehou is en vlug te voet en per trein na Lourenço Marques.


nog interessante brokkies...

Wikipedia:Beeld van die week
Beeld van die week
Die Aarde

Die "Blou Albaster": die Aarde, afgeneem deur die bemanning van Apollo 17-ruimtetuig, op 'n afstand van ongeveer 29 000 km.

Beelderkenning: NASA

Nog voorbladbeelde...


Dié beeld is afkomstig van die Wikimedia Commons: 'n gedeelde versameling van naastenby 2 miljoen medialêers wat vryelik en gratis gebruik kan word. Kliek gerus op die beeld vir meer inligting en 'n groter weergawe.

Wikipedia in ander tale

Met meer as 100 000 artikels
Engels (English) · Duits (Deutsch) · Frans (Français) · Pools (Polski) · Japannees (日本語) · Italiaans (Italiano) · Nederlands · Portugees (Português) · Spaans (Español) · Sweeds (Svenska) · Russies (Русский) · Sjinees (中文) · Noors (Bokmål) · Fins (Suomi) · Volapük · Romeens (Română) · Katalaans (Català) · Tsjeggies (Česky) · Turks (Türkçe) Oekraïens (Українська) · Hongaars (Magyar) · Esperanto 

Met meer as 10 000 artikels
Slowaaks (Slovenčina) · Deens (Dansk) · Indoniesies (Bahasa Indonesia) · Hebreeus (עברית) · Litaus (Lietuvių) · Serwies (Српски/Srpski) · Sloweens (Slovensko) · Arabies (العربية) · Koreaans (한국어)  · Bulgaars (Български) · Esties (Eesti) · Nepalees (नेपाल भाषा) · Kroaties (Hrvatski) · Teloegoe (తెలుగు) · Cebuano (Sinugboanong Binisaya) · Galicies (Galego) · Thai (ไทย) · Grieks (Ελληνικά) · Persies (فارسی) · Vietnamees (Tiếng Việt) · Noors (Nynorsk) · Maleisies (Bahasa Melayu) · Eenvoudige Engels (Simple English) · Baskies (Euskara) · Bosnies (Bosanski) · Bishnupriya Manipuri (ইমার ঠার/বিষ্ণুপ্রিয়া মণিপুরী) · Luxemburgs (Lëtzebuergesch) · Yslands (Íslenska) · Georgies (ქართული) · Albanees (Shqip) · Bretons (Brezhoneg) · Latyn (Latina) · Azerbaidjans (Azərbaycan) · Bengali (বাংলা) · Hindi (हिन्दी) · Marathi (मराठी) · Ido · Tagalog

Tale verwant aan Afrikaans
Fries · Limburgs · Nederlands · Nedersaksies · Pennsilvaans · Platduits · Ripoaries · Seeus · Wes-Vlaams

Ander Suider-Afrikatale
Shona · Sotho · Swahili · Swati · Tsonga · Tswana · Venda · Xhosa · Zoeloe

Ander tale
Abchasies · Afar · Akana · Alemannies · Amhaars · Angelsaksies (Anglo-Saxon) · Aragonees (Aragonés) · Armeens · Basjkirs (Башкортса) · Gaelies · Guarani · Interlingua · Javaans · Jiddisj (ייִדיש) · Joroeba · Kasjoebies · Kanarees/Kannada · Kasjmiri · Korsikaans (Corsu) · Koerdies (Kurdî) · Letties (Latviešu) · Malajalam/Malabaars (മലയാളം) · Malgassies · Maoritaal · Masedonies (македонски) · Nahuatl · Napolitaans (Nnapulitano) · Nauruaans · Oksitaans · Pasjtoe · Punjabi · Sanskrit · Serwokroaties · Sisiliaans · Tamil (தமிழ்) · Tataars · Tibetaans · Tok Pisin · Turkmeens · Oerdoe (اردو) · Waals (Walon) · Wallies (Cymraeg) · Witrussies (Беларуская)

volledige lys
Susterprojekte
Meta-Wiki
Koördinasie van al die Wikimediaprojekte
Commons
Versameling multimedialêers
Wikiwoordeboek
Woordeboek
Wikibooks
Boeke en handleidings
Wikispecies
Spesiegids
Wikisource
Vrye brondokumente
Wikiquote
Versameling aanhalings
Wikinews
Vrye nuus